Projek Gallery

Kom saam met ons terwyl ons Staalboer-projekte regoor Suid-Afrika opstel en installeer.

Dullstroom Water Tenk Installasie

Hierdie water tenk oprigting het in Augustus 2019 in Dullstroom, Mpumalanga, plaasgevind. Dit is 'n 6.1m x 1.9m staalwater dam wat 55 000 liter water kan stoor. Dit is 'n redelike klein water tenk, maar die natuur-skoonheid van Dullstroom het dit 'n opwindende oprigting gemaak.

Dullstroom Water Tenk Installasie

Beskou Projek

Barberton Besproeiings Reservoir

Hierdie waterreservoirtenk was ‘n plesier om te installeer. Die kliënt het saam met ons gewerk om te verseker dat die terrein voldoende voorberei is vir ons voor die oprigting plaasgevind het. Hierdie oprigting het in September 2019 in Barberton, Mpumalanga plaasgevind. Hier het ons 'n staal water reservoir van 16.7m x 2.5m met 'n skadunet geïnstalleer wat vir besproeiingsdoeleindes gebruik word. Hierdie dam hou 549 000 liter water.

Barberton Besproeiings Reservoir

Beskou Projek

Sampada Agri

Hierdie was een van ons groter en meer uitdagende projekte. Die kliënt, Sampada Agri, het ‘n totaal van 2 000m3 stoor kapasiteit benodig om hulle besproeiing sisteem met water te kan verskaf.

Sampada Agri - 2 000m3 stoor kapasiteit vir besproeiing sisteem

Beskou Projek

Kiepersol Groot Reservoir Installasie

Ons geniet dit altyd as ons 'n groter reservoir kan installeer. Hierdie watertenk is 18.2m x 2.5m en het 'n kapasiteit van ongeveer 653 000 liter. Hierdie staalpaneeldam is vir 'n kliënt op 'n plaas in Kiepersol, Mpumalanga, opgerig

Kiepersol Groot Reservoir Installasie

Beskou Projek

Olifantsfontein - Reservoirs Met Beperkte Spasie

Hierdie staal paneel dam is in September 2019 vir 'n kliënt in Olifantsfontein in die noorde van Gauteng opgerig. Dit is 'n water reservoir van 7.6m x 3.7m met 'n inhoudskapasiteit van 168 000 liter. Die dam is met 'n baie beperkte spasie opgerig, maar ten spyte hiervan het die oprigting redelik glad verloop. Die staal water dam is met 'n skadunet opgerig.

Olifantsfontein - Reservoirs Met Beperkte Spasie

Beskou Projek

Bosveld Laerskool

Hierdie reservoir is op 8 Julie 2020 by Bosveld Laerskool in Lephalale, Limpopo Provinsie, opgerig. Die omstandighede rondom hierdie spesifieke reservoir was taamlik sensitief omdat dit plaasgevind het gedurende die Grendeltydperk se Vlak 3, soos geïmplementeer deur die regering. Die skole het ook pas vir leerders heropen, wat voetverkeer by die skool drasties vermeerder het. Ons hoof prioriteit was dus om die blootstelling van ons installasie-span te beperk, asook dié van ander lede van die publiek wat in die omgewing. Dit was dus ‘n tyd-sensitiewe oprigting vir ons span.

Bosveld Laerskool

Beskou Projek

Ons kundige spanne is beskikbaar om Staalboer produkte landswyd, so wel as internasionaal, op te rig.

ENIGE VRAE? SKAKEL ONS OP+27 (0)82 210 0999