HOË KWALITEIT staalstaanders VIR WATERTENKS

Staalboer is een van die top vervaardigers van staalpaneeldamme in Suid-Afrika.

Staal-Boer-Color-Logo

Waarvoor word watertenkstaanders gebruik?

‘n Tenkstaander word gebruik om ‘n watertenk bo die grond te lig om hoër waterdruk te lewer. Die staander verseker konstante druk, wat nodig mag wees in noodgevalle soos pomponderbrekings of onbetroubare elektrisiteitsvoorsiening. ‘n Hoogte van 10 meter is gelyk aan die druk van 1 Bar.

staalboer tenkstaanders

Ondersteun 2 500 liter, 5 000 liter en 10 000 liter tEnks

WATER TANK STANDS

STANDAARD
WATERTENKSTAANDERS

Die strukture word verskaf met ‘n deklaag verf, of vol gegalvaniseerd. Beide die geverfde en gegalvaniseerde staanders se platform is gegalvaniseerd.

Hierdie staanders word meestal van hoekyster vervaardig, en die staalplatform voldoen aan die spesifikasies van die meeste tenk vervaardigers en kom met ‘n ingenieursertifikaat.

WATER TANK STANDS
TENKSTAANDER MET VEILIGHEIDSLEER

Die watertenkstaander kan vervaardig word met ‘n veiligheidsleer (‘gang ladder’) en ‘n platform met mentis-reling rondom die tenk.

WATER TANK STANDS

STANDAARD WATERTENKSTAANDERS

KWALITEIT - GESERTIFISEER

GEREGISTREERDE UITVOERDERS

Staalboer spog met die oprigting van damme, tenkstaanders, en wagtorings landswyd, so wel as internasionaal, in Afrika lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambië, Botswana, Namibië, Eswatini (Swaziland), en Uganda.

VOLLEDIG BESKERM

Die strukture is ten volle gegalvaniseerd of dit is met 'n deklaag geverf.

INGENIEUR
GESERTIFISEER

Staalboer produkte is ingenieurs-gesertifiseer.

(Ons kan op versoek en teen ‘n ekstra koste ‘n ingenieursertifikaat vir al ons strukture voorsien).

MATERIALE

Hierdie staanders word meestal van hoekyster vervaardig, en die staalplatform voldoen aan die spesifikasies van die meeste tenk vervaardigers.

10 JAAR VAKMANSKAP WAARBORG

Staalboer beoog om u gemoed gerus te stel deur 'n 10 jaar waarborg teen foutiewe materiaal en/of vakmanskap te gee.

MAKLIK OM TE VERVOER

Die tenkstaanders is van so aard dat dit aanmekaar vasgebout word vir maklike vervoer, en aflewering word landswyd en oorgrens gedoen.

GROOTTES

Staalboer vervaardig watertenkstaanders in hoogtes van 1.5 m, 3.0 m, 4.5 m, 6.0 m, 7.5 m, 9.0 m en 12.0 m.

KAPASITEIT

Staalboer vervaardig 'n reeks watertenkstaanders vir 2 500 liter, 5 000 liter en 10 000 liter tenks.

KAPASITEIT

Staalboer vervaardig 'n reeks watertenkstaanders vir 2 500 liter, 5 000 liter en 10 000 liter tenks.

GEREGISTREERDE UITVOERDERS

Staalboer spog met die oprigting van damme, tenkstaanders, en wagtorings land- swyd, so wel as internasionaal, in Afrika-lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambië, Botswana, Namibië, Eswatini (Swaziland), en Uganda.

Die strukture is ten volle gegalvani- seerd of dit is met 'n deklaag geverf.

VOLLEDIG BESKERM

Die strukture is ten volle gegalvani- seerd of dit is met 'n deklaag geverf.

INGENIEUR
GESERTIFISEER

Staalboer produkte is ingenieurs-gesertifiseer.

(Ons kan op versoek en teen ‘n ekstra koste ‘n ingenieursertifikaat vir al ons strukture voorsien.)

MATRIALE

Hierdie staanders word meestal van hoekyster vervaardig, en die staalplat- form voldoen aan die spesifikasies van die meeste tenk vervaardigers.

MATRIALE

Hierdie staanders word meestal van hoekyster vervaardig, en die staalplat- form voldoen aan die spesifikasies van die meeste tenk vervaardigers.

10 JAAR VAKMANSKAP WAARBORG

Staalboer beoog om u gemoed gesrus te stel deur 'n 10 jaar waarborg teen foutiewe materiaal en/of vakmanskap te gee.

10 JAAR VAKMANSKAP WAARBORG

Staalboer beoog om u gemoed gesrus te stel deur 'n 10 jaar waarborg teen foutiewe materiaal en/of vakmanskap te gee.

MAKLIK OM TE VERVOER

Die tenkstaanders is van so aard dat dit aanmekaar vasgebout word vir maklike vervoer, en aflewering word landswyd en oorgrens gedoen.

MAKLIK OM TE VERVOER

Die tenkstaanders is van so aard dat dit aanmekaar vasgebout word vir maklike vervoer, en aflewering word landswyd en oorgrens gedoen.

GROOTTES

Staalboer vervaardig watertenkstaanders in hoogtes van 1.5 m, 3.0 m, 4.5 m, 6.0 m, 7.5 m, 9.0 m en 12.0 m.

GROOTTES

Staalboer vervaardig watertenkstaanders in hoogtes van 1.5 m, 3.0 m, 4.5 m, 6.0 m, 7.5 m, 9.0 m en 12.0 m.

KAPASITEIT

Staalboer vervaardig 'n reeks watertenkstaanders vir 2 500 liter, 5 000 liter en 10 000 liter tenks.

KAPASITEIT

Staalboer vervaardig 'n reeks watertenkstaanders vir 2 500 liter, 5 000 liter en 10 000 liter tenks.

DIE STAALBOER SPAN IS BESKIKBAAR VIR OPRIGTINGS LANDSWYD EN KRUISGRENS

ENIGE VRAE? SKAKEL ONS OP +27 (0)82 210 0999