Olifantsfontein – Reservoirs Met Beperkte Spasie

20190920_130740-scaled.jpg

Olifantsfontein – Reservoirs Met Beperkte Spasie

Hierdie staal paneel dam is in September 2019 vir ‘n kliënt in Olifantsfontein in die noorde van Gauteng opgerig. Dit is ‘n water reservoir van 7.6m x 3.7m met ‘n inhoudskapasiteit van 168 000 liter. Die dam is met ‘n baie beperkte spasie opgerig, maar ten spyte hiervan het die oprigting redelik glad verloop. Die staal water dam is met ‘n skadunet opgerig.

DEEL HIERDIE ARTIKEL

Facebook
Twitter
LinkedIn
Pinterest
Reddit
WhatsApp
Email
Print

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

ENIGE VRAE? SKAKEL ONS OP  +27 (0)82 210 0999