WIE ONS IS

Professionele vervaardigers van staalPANEEL DAMME

STAALPANEEL DAMME

OOR ONS

ONS GESKIEDENIS

Staalboer is ‘n trots Suid-Afrikaanse staal vervaardigingsmaatskappy gebasseer in Pretoria en gestig in 2003. Staalboer het begin met die vervaardiging van watertenkstaanders, en in 2007 het Staalboer begin met die vervaardiging van staalpaneel damme. Staalboer het in 2011 verder uitgebrei met die vervaardiging van wagtorings.

Staalboer spog met die oprigting van damme, tenkstaanders, en wagtorings landswyd, so wel as internasionaal, in Afrika-lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambië, Botswana, Namibië, Eswatini (Swaziland), en Uganda.

0
Lande Besoek
0
Jaar Ervaring
0
Projekte Voltooi
0
Damme Opgerig In Ander Lande

Ons visie is om ons kliënte te verskaf met eenvoudige en effektiewe oplossings wat aan hul individuele behoeftes voldoen.

- Jan Andries Smith, Direkteur Tweet

‘N paar van ons kliënte

DANKIE VIR DIE ONDERSTEUNING

‘N paar van ons kliënte

DANKIE VIR DIE ONDERSTEUNING