hoë KWALITEIT gegalvaniseerde STAALPANEEL DAMME

Staalboer is een van die top vervaardigers van staalpaneeldamme in Suid-Afrika.

Staal-Boer-Color-Logo

WAT IS STAALPANEEL DAMME?

Staalpaneel damme staan ook bekend as staalpaneelreservoirs, staalpaneel watertenks, sinkwaterdamme, sinkdamme of sinkreservoirs.

Die damme kan in ‘n breë spektrum van nywerheidsektore gebruik word, insluitend landbou, akwakultuur, mynbou, konstruksie, algemene industrie, brandstoftanks, huishoudelike gebruik, die oes van reënwater en ook vir swembaddens.

Die voering is geskik vir drinkwater en ‘n groot verskeidenheid van chemikalieë en vloeibare kunsmis.

OOR ONS STAALPANEEL DAMME

KAPASITEIT wissel van 15 000 litre to 4 000 000 liter

STAALPANEEL DAMME

Gegalvaniseerde staalkoepeldak

‘n Gegalvaniseerde staalkoepeldak is beskikbaar op damme met ‘n deursnee van 6.1 m, 9.1 m, 12.2 m, 15.2 m en 18.2 m.

STAALPANEEL DAMME

skadunetstruktuur

Ons damme kan toegerus word met ‘n 40% skadunetstruktuur om vuilgoed uit die dam te hou, of ‘n 95% skadunetstruktuur wat alge-groei belemmer. Die bedekking voorkom dat voëls, insekte, blare en ander vuilgoed in die water beland.

Kwaliteit - gesertifiseer

Ons standaard damgroottes begin van 3.8 m in deursneë tot 45.6 m en wissel in hoogte van 1.3 m tot 4.9 m. Die damme word standaard met ‘n 50 mm uitlaat voorsien, maar enige grootte tot 300 mm kan op versoek voorsien word.

GEREGISTREERDE UITVOERDERS

Staalboer spog met die oprigting van damme, tenkstaanders, en wagtorings landswyd, so wel as internasionaal, in Afrika-lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambië, Botswana, Namibië, Eswatini (Swaziland), en Uganda.

INGENIEUR
GESERTIFISEER

Staalboer produkte is ingenieur gesertifiseer.

(Ons kan op versoek en teen ‘n ekstra koste ‘n ingenieursertifikaat vir al ons strukture voorsien).

INGENIEUR
GESERTIFISEER

Staalboer produkte is ingenieurs-gesertifiseer.

20+ JAAR LEWENSVERWAGTING

Die strukture is ten volle gegalvaniseerd en het 'n lewensverwagting van meer as 20 jaar.

MAKLIK OM TE VERVOER

Hierdie koste-effektiewe damme is maklik om met 'n enkelkajuitbakkie te vervoer, wat dit maklik maak om oral in die wêreld te vervoer.

10 JAAR VAKMANSKAP WAARBORG

Staalboer beoog om u gemoed gerus te stel deur 'n 10 jaar waarborg teen foutiewe materiaal en/of vakmanskap te gee.

10 PRO RATA WAARBORG

Ons gee ook 'n 10 jaar pro rata waarborg teen sonskade op die voering.

GROOTTES

Ons standaard damgroottes begin van 3.8 m in deursneë tot 45.6 m en wissel in hoogte van 1.3 m tot 4.9 m. Die damme word standaard met 'n 50 mm uitlaat voorsien, maar enige grootte tot 300 mm kan op versoek voorsien word.

Materiale

Die strukture is ten volle gegalvaniseerd en het 'n lewensverwagting van meer as 20 jaar. Ons damme is gemaak van plat staalpanele met verstywingsringe bo, onder, en tussenin, soos nodig.

Materiale

Die strukture is ten volle gegalvaniseerd en het 'n lewensverwagting van meer as 20 jaar. Ons damme is gemaak van plat staalpanele met verstywingsringe bo, onder, en tussenin, soos nodig.

GEREGISTREERDE UITVOERDERS

Staalboer spog met die oprigting van damme, tenkstaanders, en wagtorings landswyd, so wel as internasionaal, in Afrika-lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambië, Botswana, Namibië, Eswatini (Swaziland), en Uganda.

GEREGISTREERDE UITVOERDERS

Staalboer spog met die oprigting van damme, tenkstaanders, en wagtorings landswyd, so wel as internasionaal, in Afrika-lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambië, Botswana, Namibië, Eswatini (Swaziland), en Uganda.

MAKLIK OM TE VERVOER

Hierdie koste-effektiewe damme is maklik om met 'n enkelkajuitbakkie te vervoer, wat dit maklik maak om oral in die wêreld te vervoer.

MAKLIK OM TE VERVOER

Hierdie koste-effektiewe damme is maklik om met 'n enkelkajuitbakkie te vervoer, wat dit maklik maak om oral in die wêreld te vervoer.

GROOTTES

Ons standaard damgroottes begin van 3,8 m in deursneë tot 45,6 m en wissel in hoogte van 1,3 m tot 4,9 m. Die damme word standaard met 'n 50 mm-uitlaat voorsien, maar enige grootte tot 300 mm kan op versoek aangebring word.

GROOTTES

Ons standaard damgroottes begin van 3,8 m in deursneë tot 45,6 m en wissel in hoogte van 1,3 m tot 4,9 m. Die damme word standaard met 'n 50 mm-uitlaat voorsien, maar enige grootte tot 300 mm kan op versoek aangebring word.

INGENIEUR
GESERTIFISEER

Staalboer produkte is ingenieurs-gesertifiseer.

(Ons kan op versoek en teen ‘n ekstra koste ‘n ingenieursertifikaat vir al ons strukture voorsien).

INGENIEUR
GESERTIFISEER

Staalboer produkte is ingenieurs-gesertifiseer.

(Ons kan op versoek en teen ‘n ekstra koste ‘n ingenieursertifikaat vir al ons strukture voorsien).

10 JAAR VAKMANSKAP WAARBORG

Staalboer beoog om u gemoed gerus te stel deur 'n 10 jaar waarborg teen foutiewe materiaal en/of vakmanskap te gee.

10 JAAR VAKMANSKAP WAARBORG

Staalboer beoog om u gemoed gerus te stel deur 'n 10 jaar waarborg teen foutiewe materiaal en/of vakmanskap te gee.

10 PRO RATA WAARBORG

Ons gee ook 'n 10 jaar pro rata waarborg teen sonskade op die voering.

10 PRO RATA WAARBORG

Ons gee ook 'n 10 jaar pro rata waarborg teen sonskade op die voering.

20+ YEARS LIFE EXPECTANCY

Die strukture is ten volle gegalvaniseerd en het 'n lewensverwagting van meer as 20 jaar.

20+ JAAR LEWENSVERWAGTING

Die strukture is ten volle gegalvaniseerd en het 'n lewensverwagting van meer as 20 jaar.

Materiale

Die strukture is ten volle gegalvaniseerd en het 'n lewensverwagting van meer as 20 jaar. Ons damme is gemaak van plat staalpanele met verstywingsringe bo, onder, en tussenin, soos nodig.

Materiale

Die strukture is ten volle gegalvaniseerd en het 'n lewensverwagting van meer as 20 jaar. Ons damme is gemaak van plat staalpanele met verstywingsringe bo, onder, en tussenin, soos nodig.

DIE STAALBOER SPAN IS BESKIKBAAR VIR OPRIGTINGS LANDSWYD EN KRUISGRENS

ENIGE VRAE? SKAKEL ONS OP  +27 (0)82 210 0999